Angkor

Angkor
Angkor Wat in Angkor (ook bekend as Yasodharapura).
Angkor Wat in Angkor (ook bekend as Yasodharapura).
Koördinate 13°26′0″N 103°50′0″O / 13.43333°N 103.83333°O / 13.43333; 103.83333
Plaaslike naam  អង្គរ
Land Vlag van Kambodja Kambodja
Soort Stad
Streek Suidoos-Asië
Oppervlakte 40 100 ha
Geskiedenis
Bouer Yasovarman I
Gestig Laat 9de eeu
Tydperk Middeleeue
Kulture Khmer-ryk
Unesco-wêrelderfenisgebied
Tipe Kultureel
Kriteria i, ii, iii, iv
Verwysing 668
Inskripsie 1992 (16de sessie)
Toestand Bedreig (1992-2004)
Streek† Suidoos-Asië
Beskrywing* Angkor
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
* Naam soos op die Wêrelderfenislys

Angkor (Khmer: អង្គរ) was die hoofstad van die Khmer-ryk en het van omstreeks die 9de tot die 15de eeu floreer. Dit was ook bekend as Yasodharapura (Khmer: យសោធរបុរៈ; Sanskrit: यशोधरपुर). Angkor was ’n megastad, waar minstens 0,1% van die wêreldbevolking van 1010 tot 1220 gewoon het. Die stad is die tuiste van die indrukwekkende Angkor Wat, een van Kambodja se gewildste besienswaardighede.

Die woord "Angkor" kom van die Sanskrit nagara (नगर), wat "stad" beteken.[1]

  1. Benfey, Theodor (1866). A Sanskrit-English Dictionary: With References to the Best Edition of Sanskrit Author and Etymologies and Camparisons of Cognate Words Chiefly in Greek, Latin, Gothic, and Anglo-Saxon (herdruk uitg.). Asian Educational Services. pp. 453, 464. ISBN 8120603702.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search